Exodus 40:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hy die ark in die tabernakel gebring en die voorhangsel tot bedekking opgehang en die ark van die Getuienis bedek, soos die Here Moses beveel het.

Exodus 40

Exodus 40:19-29