Exodus 4:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Moses aan die Here: Ag, Here, ek is nie ’n man van woorde nie — van gister of van eergister of vandat U met u kneg gespreek het nie; want ek is swaar van mond en swaar van tong.

Exodus 4

Exodus 4:5-14