Exodus 39:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit was vierkantig; dubbel gevou het hulle die borstas gemaak; ’n span sy lengte en ’n span sy breedte, dubbel gevou was dit.

Exodus 39

Exodus 39:6-16