Exodus 39:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het ook die oniksstene gemaak, vasgesit in kassies van goud, gegraveer soos op ’n seëlsteen ingesny word, volgens die name van die kinders van Israel.

Exodus 39

Exodus 39:1-9