Exodus 39:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So is dan al die werk aan die tabernakel van die tent van samekoms voltooi; en die kinders van Israel het dit gemaak net soos die Here Moses beveel het; so het hulle dit gemaak.

Exodus 39

Exodus 39:22-37