Exodus 39:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het van die goud dun plate geslaan, en hy het dit in drade gesny om dit in te werk in die pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en in die fyn linne — ’n kunstige werk.

Exodus 39

Exodus 39:1-5