Exodus 39:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het die borstas, met sy ringe, aan die ringe van die skouerkleed met ’n pers toutjie vasgebind, sodat dit bo die band van die skouerkleed sou wees en die borstas nie van die skouerkleed kon afskuiwe nie, soos die Here Moses beveel het.

Exodus 39

Exodus 39:16-25