Exodus 39:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

HULLE het ook kunstige klere van pers en purperrooi en bloedrooi stowwe gemaak om in die heiligdom te dien. Ook het hulle die heilige klere vir Aäron gemaak soos die Here Moses beveel het.

Exodus 39

Exodus 39:1-10