Exodus 38:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Al die goud wat vir die werk gebruik is, by al die werk van die heiligdom — die goud wat as offer aangebied was, het bedra negen-en-twintig talente en sewehonderd-en-dertig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom.

Exodus 38

Exodus 38:16-31