Exodus 37:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Drie kelkies soos amandelblomme aan die een arm, ’n knop en ’n blom, en drie kelkies soos amandelblomme aan die ander arm, ’n knop en ’n blom — so was dit aan die ses arms wat uit die kandelaar uitgaan.

Exodus 37

Exodus 37:9-21