Exodus 37:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die gereedskap gemaak wat op die tafel moes wees: sy skottels en sy rookpanne en sy bekers en sy kanne waarmee gegiet moes word, van suiwer goud.

Exodus 37

Exodus 37:6-19