Exodus 36:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die lengte van elke tentdoek was agt-en-twintig el en die breedte van elke tentdoek vier el. Al die tentdoeke het een maat gehad.

Exodus 36

Exodus 36:2-17