Exodus 36:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Moses het Besáleël en Ohóliab geroep en elkeen wat kunsvaardig was, in wie se hart die Here wysheid gegee het; elkeen wie se hart hom opgewek het om aan die werk te gaan om dit klaar te maak.

Exodus 36

Exodus 36:1-3