Exodus 35:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Neem van julle besittings ’n offergawe aan die Here. Laat elkeen wat gewillig is in sy hart, dit bring, die offergawe van die Here: goud en silwer en koper;

Exodus 35

Exodus 35:1-8