Exodus 35:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ses dae lank kan daar werk verrig word, maar op die sewende dag moet daar vir julle ’n heiligheid, ’n dag van volkome rus wees tot eer van die Here. Elkeen wat daarop werk verrig, moet gedood word.

Exodus 35

Exodus 35:1-12