Exodus 34:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die eersteling van ’n esel moet jy met ’n lam loskoop; en as jy dit nie loskoop nie, moet jy sy nek breek. Al jou eersgebore seuns moet jy loskoop, en niemand mag met leë hande voor my aangesig verskyn nie.

Exodus 34

Exodus 34:12-21