Exodus 34:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE het die Here aan Moses gesê: Kap vir jou twee kliptafels soos die eerstes; dan sal Ek op die tafels die woorde skrywe wat op die eerste tafels was, wat jy verbrysel het.

Exodus 34

Exodus 34:1-6