Exodus 33:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die Here aan Moses: Ook hierdie versoek wat jy uitgespreek het, daaraan sal Ek voldoen; want jy het genade gevind in my oë, en Ek ken jou by die naam.

Exodus 33

Exodus 33:7-22