Exodus 33:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan spreek die Here met Moses van aangesig tot aangesig soos ’n man met sy vriend spreek. Daarna gaan hy na die laer terug; maar sy dienaar Josua, ’n jongman, die seun van Nun, het hom nie uit die tent verwyder nie.

Exodus 33

Exodus 33:10-18