Exodus 32:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het gou van die weg afgewyk wat Ek hulle beveel het. Hulle het vir hulle ’n gegote kalf gemaak en daarvoor neergebuig en daaraan geoffer en gesê: Dit is jou gode, o Israel, wat jou uit Egipteland laat optrek het.

Exodus 32

Exodus 32:1-15