Exodus 31:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Tussen My en die kinders van Israel is dit vir ewig ’n teken; want in ses dae het die Here die hemel en die aarde gemaak, maar op die sewende dag het Hy gerus en Hom verkwik.

Exodus 31

Exodus 31:16-18