Exodus 31:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Spreek jý met die kinders van Israel en sê: Julle moet sekerlik my sabbatte onderhou, want dit is ’n teken tussen My en julle in julle geslagte, sodat die mense kan weet dat Ek die Here is wat julle heilig.

Exodus 31

Exodus 31:11-18