Exodus 30:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Neem dan die versoeningsgeld van die kinders van Israel en bestee dit aan die bediening van die tent van samekoms, dat dit die kinders van Israel in gedagtenis kan bring voor die aangesig van die Here, om vir julle siele versoening te doen.

Exodus 30

Exodus 30:8-19