Dit moet hulle gee, elkeen wat na die geteldes oorgaan: ’n halfsikkel volgens die sikkel van die heiligdom — die sikkel is twintig gera — ’n halfsikkel as offergawe aan die Here.