Exodus 3:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sal na jou luister. Dan moet jy met die oudstes van Israel na die koning van Egipte gaan, en julle moet vir hom sê: Die Here, die God van die Hebreërs, het ons ontmoet; laat ons dan nou tog drie dagreise ver die woestyn intrek en aan die Here, onse God, offer.

Exodus 3

Exodus 3:14-20