Exodus 29:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sal Ek dan die tent van samekoms en die altaar heilig. Ek sal Aäron en sy seuns ook heilig om vir My die priesteramp te bedien.

Exodus 29

Exodus 29:37-46