Exodus 29:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit moet ’n voortdurende brandoffer vir julle geslagte wees, by die ingang van die tent van samekoms, voor die aangesig van die Here, waar Ek met julle sal saamkom om daar met jou te spreek.

Exodus 29

Exodus 29:32-46