Exodus 29:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle moet dié dinge eet waarmee versoening bewerk is toe hulle as priesters aangestel en geheilig is; maar ’n onbevoegde mag daarvan nie eet nie, want dit is heilig.

Exodus 29

Exodus 29:27-37