Exodus 29:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En neem die bors van die wydingsram van Aäron en beweeg dit as beweegoffer voor die aangesig van die Here; daarna moet dit jou deel wees.

Exodus 29

Exodus 29:22-28