Exodus 28:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet die twee stene op die skouerstukke van die skouerkleed bevestig as gedagtenisstene vir die kinders van Israel — Aäron moet hulle name op sy twee skouers dra voor die aangesig van die Here om hulle in gedagtenis te bring.

Exodus 28

Exodus 28:5-15