Exodus 27:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

JY moet ook die voorhof van die tabernakel maak. Aan die suidekant, na die suide toe, moet daar vir die voorhof behangsels wees van fyn dubbeldraad-linne; honderd el moet die lengte vir die een kant wees;

Exodus 27

Exodus 27:1-13