Exodus 27:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en vir die poort van die voorhof ’n bedekking van twintig el, van pers, purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn dubbeldraad-linne, veelkleurige werk; daarby vier pilare en hulle vier voetstukke.

Exodus 27

Exodus 27:8-21