Exodus 27:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So moet daar ook aan die noordekant, in die lengte, behangsels wees, honderd el lank; daarby twintig pilare met hulle twintig kopervoetstukke. Die kramme en die ringe van die pilare moet van silwer wees.

Exodus 27

Exodus 27:2-16