Exodus 26:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy moet ook vir die ingang van die tent ’n bedekking maak van pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn dubbeldraad-linne, veelkleurige werk.

Exodus 26

Exodus 26:34-37