Exodus 26:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet die voorhangsel onder die hakies ophang; en bring die ark van die Getuienis daar, binnekant die voorhangsel. En die voorhangsel moet vir julle ’n skeiding maak tussen die Heilige en die Allerheiligste.

Exodus 26

Exodus 26:27-34