Exodus 26:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy moet ook veertig silwervoetstukke onder die twintig style maak: twee voetstukke onder die een styl vir sy twee tappe en twee voetstukke onder die ander styl vir sy twee tappe.

Exodus 26

Exodus 26:18-25