Exodus 25:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

daar moet ’n knop wees onder die eerste paar arms wat daaruit uitgaan; en ’n knop onder die tweede paar arms wat daaruit uitgaan; en ’n knop onder die derde paar arms wat daaruit uitgaan — vir die ses arms wat uit die kandelaar uitgaan.

Exodus 25

Exodus 25:26-37