Exodus 25:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Drie kelkies soos amandelblomme aan die een arm, ’n knop en ’n blom, en drie kelkies soos amandelblomme aan die ander arm, ’n knop en ’n blom — so moet dit wees aan die ses arms wat uit die kandelaar uitgaan.

Exodus 25

Exodus 25:24-35