Exodus 24:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het jongmanne van die kinders van Israel gestuur; dié het brandoffers geoffer en as dankoffers bulle vir die Here geslag.

Exodus 24

Exodus 24:2-14