Exodus 24:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Moses kom en aan die volk al die woorde van die Here en al die verordeninge vertel, antwoord die hele volk met een stem en sê: Al die woorde wat die Here gespreek het, sal ons doen.

Exodus 24

Exodus 24:1-4