Exodus 24:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en aan die oudstes gesê: Wag hier vir ons tot ons na julle terugkom. En kyk, Aäron en Hur is by julle; wie regsake het, kan na hulle gaan.

Exodus 24

Exodus 24:9-18