Exodus 23:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

JY mag geen valse gerug rondstrooi nie. Verbind jou nie met die skuldige om ’n kwaadwillige getuie te wees nie.

Exodus 23

Exodus 23:1-2