Exodus 22:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As iemand ’n stuk veld of ’n wingerd laat afwei en sy vee vry laat loop, sodat dit in die veld van ’n ander wei, moet hy van die beste van sy veld en die beste van sy wingerd as vergoeding gee.

Exodus 22

Exodus 22:1-14