Exodus 22:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

AS iemand ’n bees of ’n stuk kleinvee steel en dit slag of verkoop, moet hy vyf beeste vir ’n bees vergoed en vier stuks kleinvee vir ’n stuk kleinvee.

Exodus 22

Exodus 22:1-7