Exodus 20:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy mag jou voor hulle nie neerbuig en hulle nie dien nie; want Ek, die Here jou God, is ’n jaloerse God wat die misdaad van die vaders besoek aan die kinders, aan die derde en aan die vierde geslag van die wat My haat;

Exodus 20

Exodus 20:1-6