Exodus 20:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het die volk dan op ’n afstand bly staan. Maar Moses het nader gegaan na die wolkedonkerheid waar God was.

Exodus 20

Exodus 20:12-25