Exodus 20:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar die sewende dag is die sabbat van die Here jou God; dan mag jy géén werk doen nie — jy of jou seun of jou dogter, of jou dienskneg of jou diensmaagd, of jou vee of jou vreemdeling wat in jou poorte is nie.

Exodus 20

Exodus 20:1-11