Exodus 2:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy antwoord: Wie het jou as owerste en regter oor ons aangestel? Dink jy om my dood te slaan soos jy die Egiptenaar omgebring het? En Moses het gevrees en gesê: Waarlik, die saak het bekend geword!

Exodus 2

Exodus 2:9-15