Exodus 19:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het met Moses gespreek: Kyk, Ek sal in ’n dik wolk na jou toe kom, dat die volk kan hoor as Ek met jou spreek, en hulle ook vir altyd aan jóú kan glo. Want Moses het die woorde van die volk aan die Here meegedeel.

Exodus 19

Exodus 19:1-10