Exodus 19:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Moses die Here geantwoord: Die volk kan nie op die berg Sinai klim nie, want U het ons self gewaarsku en gesê: Baken die berg af en heilig dit.

Exodus 19

Exodus 19:21-25